Ons Dienste

By Marlique Veevoere verstaan ons dat tydige en veilige aflewering net so belangrik is soos die gehalte van die voer self.

Daarom bied ons ’n betroubare vervoerdienste aan wat jou bestelling vinnig en sonder moeite tot by jou plaas bring.
Ons lewer jou veevoer binne 24 uur af. Vinnig, veilig en reg tot by jou kudde.

Ons bied aan

Vinnige aflewering:
Jou bestelling is binne 24 uur op jou plaas.

Veilige vervoer:
Elke vrag word professioneel hanteer om die kwaliteit van jou voer te beskerm.

Grensdienste:
Ons bied ook vervoeropsies na Lesotho, eSwatini en Botswana.

Betroubaarheid:
Jy kan altyd op ons staatmaak – reën of son, ons kry dit gedoen.